1 reviews | Active since Jan 2020
Poor service
Ek wil graag hoor of daar ook mense is wat ook n bloutjie ge loop het met WE BUY CARS. Hier is my storie van begin tot nou. Ek het n voertuig (mitsubishi triton 2.5 di-d) ge sien op autotrader wat deer we buy cars ge adverteer was. Ek het toe daardie naweek na hom gaan kyk, met die aankoms moes hulle eers kyk want was nie seker of daar klaar n finansiering applikasie was nie. Kyk toe na die bakkie en is gelukkig en doen aansoek word toe ge pre-approve deer drie banke( dit was n Saterdag en banke is nie oop op Saterdag nie, verstaanbaar) bel die maandag 11 uur en nog niks bel weer 4uur nog niks, bel weer die dinsdag 10uur nog niks bel weer drie uur, toe se hulle vir my dit is n standard bank approval hulle wag net vir validation van die bank af, ek bel weer die woensdag en hulle se die lening is af ge keur vir unafordability, ok soek toe die reference nommer en glo mag hulle dit nie verskaf nie. Ek klim in die kar gaan na ander dealer naby my en sien iets waarin ek belang stel, doen toe aansoek na n half uur approved na nog n halfuur kry ons positiewe terug voer oor validasie en nog n uur en n half later ry ek weg met my nuwe bakkie. Hoe werk die wiskunde vir julle en boonop was my nuwe bakkie nog duurder. Hulle het aanhoudende verskoning gesoek om nie die voertuig aan my te verkoop nie. Wel, bonus vir my ek het reggekom met n nuwer en duurder voertuig. So die verskoning van Unafordability is klomp snert. WOULD NOT SUGGEST WE BUY CARS TO ANY ONE.
