SS
Sue S

1 reviews | Active since Sept 2025

16 Sept 2025, 11:55

Ons ervaring met Michael Zeiler in die We Buy Cars George tak kan ek net sê : dit was 'n plesier en 'n Groot voorreg om met hom besigheid te doen

Ons ervaring met Michael Zeiler in die We Buy Cars George tak kan ek net sê : dit was 'n plesier en 'n Groot voorreg om met hom besigheid te doen. Hy is baie behulpsaam, geduldig en vriendelik. Baie dankie vir goeie diens.

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply16 Sept 2025, 12:35
Official
Hi 😊

Thank you for your positive review! ⭐
Your feedback is appreciated.