CJ
Cobus J

1 reviews | Active since Nov 2021

09 Sept 2022, 08:49

Ongelooflike/Uiterse swak diens

Ek sal in my lewe nooit weer deur "we buy cars" besigheid doen nie. Jy kan "customer care" bel, jy kan epos stuur, jy kan doen wat jy wil, jy sal geen trug voer kry nie. Ek sal glad nie die hulle aanbeveel nie! Vinnig om n kar aan jou te verkoop maar geen "after sales" diens nie.

Hulle my "dep order" die 24ste gemaak, nie soos ek aan gevrae het nie/die 25ste nie. So nou betaal ek n boete elke maand, stuur n epos/bel geen hulp!!! Stuur die dame wat my ****rak opgestel het n epos!!! V@#ol!!

Bel wesbank self, hull se ek moet die die wbc werk. Kan niks op my ****rak verander nie!

T****ens ek het geen inset gehad oor my ****rak nie, hulle names my n beloon payment gedoen. Belaglik!

Jy kan bel, jy kan hulle n epos stuur, jy kan koemba ya deur jou H@ll fluit, jy sal geen reaksie kry nie!

0
Replies (1)
CJ
Cobus J's update09 Sept 2022, 16:28
Reviewer Update
Thanks, wil remove post once i receive the necessary assistants regarding the issues.