CR
Chris R

1 reviews | Active since Sept 2022

09 Sept 2022, 10:18

No after sales service

ek het n kar van hulle gekoop. vriend wees wakker hulle het geen naverkoop diens nie jy kan nie die kar terug gee nie jy teken al jou regter weg jy moet 21 dae wag vir n natis vorm seker die enigste motor verkoper wat so lank vat hulle dekra verslae is pateties alle karre het oliellekke byvoorbeeld maar van ander ooglopende foute is daar niks BLY WEG VAN HIERDIE MAATSKAPPY GEEN NA VERKOOP DIENS

0
Replies (0)