WB
Wikus B
1 reviews | Active since Apr 2020
29 Mar 2023, 13:49
naris nie gestuur nie
Good day ek het 14 feb 2023 n car by webuycars the Dome gekoop en hulle my gese hulle sal die natis papiere na nelspruit stuur. 2 weke later kry ek n email as spam en met baie kans vat gaan lees ek dit en hulle laat weet my ek kan my natis kom afhaal in nelspruit tak ek s***el toe *** en vra dat hulle dit na my toe stuur want ek bly 200km van die naste tak en hulle se hulle maak noota daar van op 17de maart bel ek weer om te vra wat gaan aan en hulle se my daars geen nota gemaak nie maar hy maak vir my een. dis vandag 29ste en probeur bel maar geen andwoord nie. kan iemand asb net my laat weet wat aangaan .
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Webuycars.co.za's replyOfficial
03 Apr 2023, 10:51Hi Wikus,
Ons vra om verskoning vir die ongerief en het hierdie deurgestuur.
Groete
Ons vra om verskoning vir die ongerief en het hierdie deurgestuur.
Groete
Webuycars.co.za's reply03 Apr 2023, 10:51
Official
Hi Wikus,
Ons vra om verskoning vir die ongerief en het hierdie deurgestuur.
Groete
Ons vra om verskoning vir die ongerief en het hierdie deurgestuur.
Groete