MS
Marius S

1 reviews | Active since Aug 2022

08 Jun 2023, 16:38

JP Nel was awesome, vandat ons ingeloop het was hy positive en geluister na ons versoek

JP Nel was awesome, vandat ons ingeloop het was hy positive en geluister na ons versoek. Onmiddelik vir ons na n verskeidenheid voertuie geneem en ons het bandag n Mini gekoop. Baie dankie JP

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply09 Jun 2023, 11:30
Official
Hi Marius,

Dankie vir die pragtige resensie!

Vriendelike groete.