CvdM
Chanelle van der Merwe

1 reviews | Active since May 2021

15 Feb 2022, 21:06

Hou verby!

We buy cars Silver lakes is die grootste grap wat daar is. Ek koop 'n kar by Webuycars Silver lakes, op dieslfde dag van hulle af, huistoe (13km)! is daar 'n probleem met die kar dan wil die ou waarby die kar gediens moes gewees het 9uur die aand na my huistoe kom en die waterpomp vervang! Nee wat, hou verby!

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply16 Feb 2022, 08:06
Official
Thank you for making us aware of your experience with us. Your query is being investigated through our centralised customer care system. We will provide you with feedback as soon as possible. Regards