JE
JJ E
1 reviews | Active since Jul 2018
26 Jul 2018, 15:01
Great Service
Almal was Baie hulpvaardig francios Venter and andries mallan
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Webuycars.co.za's replyOfficial
26 Jul 2018, 15:06Hi JJ,
Baie dankie vir jou terugvoer!
Ons is so bly om te hoor dat jy jou tyd by ons geniet het en dat jy tevrede is met die diens wat jy by Francois en Andries ontvang het - ons stuur jou kompliment vir hulle deur!
Ons hoop om jou gou weer te sien!
Vriendelike groete,
Webuycars.co.za's reply26 Jul 2018, 15:06
Official
Hi JJ,