1 reviews | Active since Jan 2017
Good Deal
<p>i got a good deal on my old car, very happy </p>
Jan. Baie dankie vir jou kompliment. Ons luister ook regtig baie graag as jy voorstelle het, en jy kan help as jy bietjie kritiek ook deel en met ons gesels oor hoe mense om jou ons sien ten einde ons te help om ons gemeenskap wie ons dien bietjie beter te verstaan. Mens dink mos altyd jy weet alles van jou bedryf, maar ons draai die bedryf op sy kop en dinge verander vinnig in 'n tegnologiese gevorderde wêreld vandag. Laat weet gerus. Beste wwense vir jou ook vorentoe, Jan.
Dirk