MVWa
Mev Van Wyk.Hartenbos. agnes.harrison

1 reviews | Active since Jan 2025

09 Jan 2025, 08:31

Goeiemôre,hiermee wil ek net graag my dank en waardering gee vir ongelooflike diens by We Buy Cars,George

Goeiemôre,hiermee wil ek net graag my dank en waardering gee vir ongelooflike diens by We Buy Cars,George.Ek het die voorreg gehad om bedien te word deur Arthur Harrison.Sy vriendelike,stiptelike en proffesionele diens sal ek verseker by almal aanbeveel.We Buy Cars kan trots wees om so puik jong man in hulle diens te hê.Hy loop verseker die spreekwoordelike ekstra myl vir sy kliente.Dankie.

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply09 Jan 2025, 09:39
Official
Hi Mev,

Thank you for your wonderful review! 🌟

Warm regards