MM
Melanie M

1 reviews | Active since Dec 2018

12 Dec 2018, 07:58

Goeie diens - David Filmalter

Baie Dankie David Filmalter, jy was baie eerlik en behulpsaam toe ek na 'n motor begin soek het. jy het uit jou pad gegaan en my laat weet toe die regte voertuig ingekom het.

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply12 Dec 2018, 14:57
Official
Hi Malanie, 

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! 

Ons is so bly om te hoor dat jy jou ervaring by ons geniet het en dat jy so tevrede is met die diens wat jy vanaf David ontvang het - ek stuur jou kompliment aan hom deur!

Ons wens jou alles van die beste toe, 

Vriendelike groete,