JS
Jan-Hendrik Schoeman

1 reviews | Active since Aug 2018

08 Aug 2018, 07:57

Goeie diens

Dankie Rudi Nel vir die diens!

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply08 Aug 2018, 10:36
Official

Hi Jan-Hendrik,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!

Ons is so bly om te hoor dat jy jou ervaring by ons geniet het en dat jy gelukkig is met die diens wat jy vanaf Rudi ontvang het - ek stuur jou kompliment vir hom deur! :)

Vriendelike groete,