1 reviews | Active since May 2018
Excellent service from Micheal Van Zyl
Beste car salesmen Ever , Michael Van Zyl . As jy goeie diens soek vra Vir Michael . Het n goedkoop kar nodig gehad en hy was daar om te help met die beste advies. WeBuyCars is tops ?
Hi Ben,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dat jy die tyd gevat het om vir ons jou terugvoer te stuur.
Ons is so bly om te hoor dat jy 'n goeie ervaring by ons gehad het, en dat jy tevrede is met die diens wat jy by Michael ontvang het!
Ons wens jou alle voorspoed toe,
Vriendelike Goete,