1 reviews | Active since Aug 2018
Excellent service at we but cars through Jason
Joson Jacobs sell a car to us and excellent sevice and really anyone will be happy that he will assit you throutgh the whole procedure. Excellent and thank you
Hi Lizel,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!
Ons is so bly om te hoor dat jy jou ervaring by ons geniet het en dat jy tevrede is met die diens wat jy vanaf Jason ontvang het - ek stuur jou kompliment vir hom deur!
Ons wens you alles van die beste toe, en baie veilige kilometers met jou nuwe kar!
Vriendelike groete,