MT
Martinie T

1 reviews | Active since Aug 2018

13 Aug 2018, 13:47

Excellent Service

Ek ervaar Webuycars se dies uitsteekend. Die verkoopsman Francois Venter what my gehelp het was Baie vriendelik en profesioneel. Ek Sal enige dag weer trugkom Webuycars toe.

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply13 Aug 2018, 14:50
Official

Hi Martinie,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!

Ons is so bly om te hoor dat jy 'n goeie ervaring by ons Midstream tak gehad het en dat jy tevrede is met die diens wat jy vanaf Francois ontvang het - ek stuur jou kompliment vir hom deur :)

Ons wens jou alles van die beste toe, en hoop om jou gou weer te sien!

Vriendelike groete,