1 reviews | Active since Mar 2018
Excellent Service
Francois Venter assisted me and I was very impressed with the speed and efficiency I was helped. Since I walked in It took only two hours to drive out with the vehicle I purchased.
Very Impressive Gerhard Knoetze
Hi Gerhard,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!
Ons is so bly om te hoor dat jy jou ervaring by ons geniet het en dat jy so gelukkig is met die diens wat jy vanaf Francois ontvang het - ek stuur jou kompliment vir hom deur :)
Ons wens jou alles van die beste toe en baie veilige kilometers met jou nuwe kar!
Vriendelike groete,