1 reviews | Active since Jun 2023
Evan Hendricks WBC The Dome
Today, was a long day. Ek haal my hoed af vir Evan Hendricks, t****e rondte wat ons ñ pad saam hom stap en hy was weer so besig soos die eerste rondte, ek kon sien hoe iemand ongeduldig met jou raak en jy het dit soos ñ "pro" hanteer hy gaan waaragtig uit sy pad en hy is ñ wonderlike mens om diens van te ontvang. Ek hoop dat jy virewig by WBC sal werk, want ons sal nooit diens vanaf ñ ander wil ontvang nie. Baie baie dankie vir al jou moeite en die puik diens wat jy lewer elke keer en jy het vandag rond gehol soos nog iets! Dankie vir jou geduld ook dit is wonderlik as mense nie gefrustreerd raak as mens deeglik wil wees nie. Hou so aan!!! WBC the dome is iets om te beleef, dis skoon, dis anderste en die café julle het waaragtig slim gedink. Dankie WBC vir julle uitstekende dienste!
Dankie vir die wonderlike resensie! ✨
Vriendelike groete
Dankie vir die wonderlike resensie! ✨
Vriendelike groete
