DvAd
Doreen van Aswegen doreenvaswegen

1 reviews | Active since Mar 2024

25 Mar 2024, 21:57

Ek is vandag terug om weer te soek vir n voertuig

Ek is vandag terug om weer te soek vir n voertuig. Derik van Aswegen het my gehelp, en watter goeie diens het die jong man vir my gegee. Ek sal voortaan net met hom onderhandel, well done Derik!

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply26 Mar 2024, 07:51
Official
Hi Doreen

Dankie vir die wonderlike resensie!

Vriendelike groete