AA
Angeline A
1 reviews | Active since Aug 2024
21 Aug 2024, 07:36
Ek het verlede week 'n motor by Webuycars, Silverlakes, gekoop
Ek het verlede week 'n motor by Webuycars, Silverlakes, gekoop. Ek was aangenaam verras met hul puik diens, hul vriendelikheid en hoe behulpsaam almal was. Ek moet vir Maggie, die verkoopsdame daar , uitsonder.... sy het regtig die ekstra myl vir my gestap, en my rustig deur die hele proses bygestaan en gehelp. What a lady👌🏼 'n Wonderlike koopervaring by WebuyCars, Silverlakes🥳 Angeline Wessels
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Webuycars.co.za's replyOfficial
22 Aug 2024, 08:21Hi Angeline,
Dankie vir die wonderlike resensie! ✨
Vriendelike groete
Dankie vir die wonderlike resensie! ✨
Vriendelike groete
Webuycars.co.za's reply22 Aug 2024, 08:21
Official
Hi Angeline,
Dankie vir die wonderlike resensie! ✨
Vriendelike groete
Dankie vir die wonderlike resensie! ✨
Vriendelike groete
