CC
Chrizelda C
1 reviews | Active since Jun 2025
27 Jun 2025, 11:19
Ek het onlangs my eerste kar gekoop by We Buy Cars Polokwane, en ek kon nie vir ’n beter ervaring gevra het nie! ’n Groot dankie aan Willem Du Toit vir sy vriendelike en professionele diens
Ek het onlangs my eerste kar gekoop by We Buy Cars Polokwane, en ek kon nie vir ’n beter ervaring gevra het nie! ’n Groot dankie aan Willem Du Toit vir sy vriendelike en professionele diens. Hy het my regtig op my gemak laat voel as ’n eerste koper, alles mooi verduidelik en die proses maklik en stresvry gemaak. Ek is baie tevrede met die diens en my nuwe motor! Ek sal We Buy Cars Polokwane en spesifiek Willem Du Toit sterk aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na ’n goeie ervaring.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Webuycars.co.za's replyOfficial
27 Jun 2025, 11:28Hallo Chrizelda!
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer✨
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer✨
Webuycars.co.za's reply27 Jun 2025, 11:28
Official
Hallo Chrizelda!
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer✨
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer✨
