BB
Bernadette B

1 reviews | Active since Aug 2022

17 Feb 2023, 16:41

Divan Lee dankie vir al jou hulp met ons kar

Divan Lee dankie vir al jou hulp met ons kar. Jy is verseker 'n baie goeie sales persoon dankie dat jy ons so mooi gehelp het en altyd 'n update gegee het oor alles. Jy is TOPS !!!!!!

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply18 Feb 2023, 10:02
Official
Hi Bernadette,

Dankie vir die wonderlike resensie.