WW
Wian W

1 reviews | Active since Mar 2025

30 Mar 2025, 13:12

Dit was my eerste ervaring by We Buy Cars en het Welkom gevoel met die persoon wat ons gehelp het bekwaam en ken sy werk

Dit was my eerste ervaring by We Buy Cars en het Welkom gevoel met die persoon wat ons gehelp het bekwaam en ken sy werk. Hy het ons deur die kar se geskiedenus gaat vir ons die foute uit gewys en Seker maak ons weet alles . Die was kar was my 1ste opsie op ń kar en het baie gemaklik gevoel. Die process om te Bid was senewee agtig maar jy het ons mooi gehelp deur die process papier werk en die betaling. Ludolf Lourens by Silver Lakes.

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply30 Mar 2025, 13:36
Official
Hallo Wian

Dankie vir die wonderlike resensie! Ons waardeer die positiewe terugvoer baie ⭐