LV
Liza V

1 reviews | Active since Jan 2025

17 Jan 2025, 15:55

Dihan van die George branch het ons baie mooi gehelp! Hy het ons gevat vir test drives en het ons ingelig oor al die aspekte van beide karre

Dihan van die George branch het ons baie mooi gehelp! Hy het ons gevat vir test drives en het ons ingelig oor al die aspekte van beide karre. Het die dag baie geniet!

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply18 Jan 2025, 09:54
Official
Hi Liza,

Dankie vir die wonderlike resensie! ✨

Vriendelike groete