LV
Liza V

1 reviews | Active since Jan 2025

22 Jan 2025, 15:14

Dihan van die George branch het my gehelp my eerste kar kies! Ek is so opgewonde om die nuwe stap in my lewe te vat en ek is so bly Digan was die een wat my gehelp het

Dihan van die George branch het my gehelp my eerste kar kies! Ek is so opgewonde om die nuwe stap in my lewe te vat en ek is so bly Digan was die een wat my gehelp het. Hy het die experience baie lekker en gemaklik gemaak!

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply22 Jan 2025, 15:42
Official
Hi Liza,

Dankie vir die wonderlike resensie! ✨

Vriendelike groete