IL
Irene L

1 reviews | Active since Dec 2022

13 Oct 2025, 13:16

Dihan Rabe van Webuycars in George My ervaring was puik en Dihan is 'n baie goeie verkoopsman en alles het seep glad verloop

Dihan Rabe van Webuycars in George My ervaring was puik en Dihan is 'n baie goeie verkoopsman en alles het seep glad verloop. Hy het heeltyd ****ak met my gehou. Ek is baie tevrede Dankie

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply13 Oct 2025, 14:51
Official
Hello 😊

Thank you for your great review! ⭐
We appreciate you taking the time to share your thoughts.