CC
Corrie C

1 reviews | Active since Feb 2026

09 Feb 2026, 11:30

Dihan Rabe van webuycars George was baie behulpsaam

Dihan Rabe van webuycars George was baie behulpsaam. Baie vriendelike jong man wat hom goed van sy taak kwyt.

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply09 Feb 2026, 11:36
Official
Hi Corrie, baie dankie vir die positiewe terugvoer — ons waardeer dit en sal Dihan in George laat weet!