LW
Liandre W
1 reviews | Active since Jul 2012
16 Feb 2026, 14:18
Dihan Rabe van We Buy Cars in George het ons baie vriendelik ontvang, en met elke navraag oor elke voertuig wat ons gehad, gehelp
Dihan Rabe van We Buy Cars in George het ons baie vriendelik ontvang, en met elke navraag oor elke voertuig wat ons gehad, gehelp. Hy het uit sy pad gegaan met inligting tot ons op die regte voertuig besluit het. Sal Dihan enige tyd aanbeveel vir goeie, vinnige diens! 10/10 Liandré de Wet
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Webuycars.co.za's replyOfficial
16 Feb 2026, 14:22Hi Liandre, thank you for the lovely review! 🌟
Webuycars.co.za's reply16 Feb 2026, 14:22
Official
Hi Liandre, thank you for the lovely review! 🌟
