MMm
Mariàn Marais marianmarais

1 reviews | Active since Sept 2024

11 Sept 2024, 14:29

Dihan Rabe van jul George tak Ek is bitter ingenome met die flinke en vriendelike diens wat ek vandag van jul Verkoopspersoon ontvang het

Dihan Rabe van jul George tak Ek is bitter ingenome met die flinke en vriendelike diens wat ek vandag van jul Verkoopspersoon ontvang het. Dihan is baie vriendelik, behulpsaam en aangenaam. Hy kon al my vrae beantwoord en wat verál vir my uitgestaan het is die ongelooflike mooi manier wat hy met kliënte en werknemers oorkom. Hy ken sy storie!

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply11 Sept 2024, 15:46
Official
Hi Mariàn,

Dankie vir die wonderlike resensie! ✨

Vriendelike groete