SVs
Semoné Venter semone
1 reviews | Active since Jan 2025
17 Jan 2025, 12:12
Dihan Rabe van George tak was uitstekend
Dihan Rabe van George tak was uitstekend. Baie professioneel en vriendelik en deeglik. Hy het al ons vrae beantwoord en die nodige aangebied wat beskikbaar was. Kan hom ten sterkste aanbeveel as verkoopsman. Aangename jong man en goeie maniere en professioneel. Baie dankie vir jou goeie diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Webuycars.co.za's replyOfficial
17 Jan 2025, 12:58Hi Semoné,
Dankie vir die wonderlike resensie! ✨
Vriendelike groete
Dankie vir die wonderlike resensie! ✨
Vriendelike groete
Webuycars.co.za's reply17 Jan 2025, 12:58
Official
Hi Semoné,
Dankie vir die wonderlike resensie! ✨
Vriendelike groete
Dankie vir die wonderlike resensie! ✨
Vriendelike groete
