Diens
Ek wil net dankie sê aan die maneger van webuycars midstream wat my laas week maandag of dinsdag gebel het en my gehelp het ek se baie dankie daar voor.
Wat my wel pla is dat die konsultant wat my gebel het silo het vir my gesê die mitsubishi wat ek na kyk kan ek nie op finansiering kry toe ek vir hom se dat dit wel op die webuycars webtuiste se daar is finasiering beskikbaar toe hy vir my ja en toe ek hom vra of ek 30000rand wil neer sit as depositoe toe sê hy vir my nee ek kan dit nie so doen of ek kry finanseuring deur webuy cars of ek moet motor ****ant koop,is dit so of nie ek wil net weet as dit so is gaan ek op ñ ander plek kyk vir die motor soek wat ek wil hê en dis nie om iemand oor die vingers te tik nie ek soek net ñ ja of nee antwoord
