NT
Nico T

1 reviews | Active since Aug 2024

06 Aug 2024, 13:33

Dewald by We Buy Cars The Dome

Dewald se diens by We Buy Cars Dome was baie uitsteekend saal hom aan allmal aanbeveel

0
Replies (5)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply06 Aug 2024, 14:13
Official
Hi Nico,

Dankie vir die wonderlike resensie! ✨

Vriendelike groete
NT
Nico T's update06 Aug 2024, 20:54
Reviewer Update
Ja jammer Die Boodskap Was Deur Dewald geskryf , Hy het met aanvang van Dokumente se Tekenry gesê ek MOET Nou Eers op “Hello Peter “Boodskap Skryf anders kan Ons nie Voortgaan nie , Ek hom toe gesê dat sy Diens Tot op daardie Stadium was uitstekend !!!!
Wel wel Toe Begin my Nagmerrie , Ek die Bakkie al Vorige Dag ten Volle betaal en al nodige Dokumente en bewys van Betaling aan hulle gestuur,Ek hom gesê Ek en my Vrou is nou oppad van Dr’s afspraak in Pta en kry ASB Alles Reg sodat en net paar dokumente kan Teken en Ry aangesien en nog Afsprake in Vereeniging gehad het , Ek is Aanhoudend gesê “ NET NOG OOMBLIK ALLES IS NOU KLAAR “ Wel 2en 1/2 Uur Later was ons Nog steeds nie klaar nie , Toe is dit weer “ Gate Pass “ wat weer En weer en Weer beloftes maak , Ek toe my Humeur verloor en Vir Dewald gesê Vat die sleutels en Gee my Geld Terug , Ek was al Woedend want jy is Nie Eers ń No nie , Jy is Niks , My slegste Ervaring nog by “We Buy Cars “By Verre. Hulle nou Vreeslik “ Korporatief “ Maar Wens CEO kan homself in my Skoene sit , Hy sal En Behoort Verstom te wees Hoe sy sisteme met Kliẽnt Werk , Die Dame “ Tanja “ By Admin was wonderlik en het Regtig probeer help , Op laaste het ene Dawie vir my aan homself Voorgestel en gesě hy een van Bestuurders en hy kan sien Ek is baie Kwaad en of kan hy help , Hy het Hard Probeer maar “ Sisteme Briek “ Hom ook , Uiteiendelik Is ek bitterlik Kwaad daar Weg met Offer vir R 250 se Voucher vir Diesel wat ek van die Hand gewys het , Ek wou niks verder met hulle te doen gehad het nie :: Oppad Huis toe het ek agtergekom Aircon werk nie , Ek Dawie gebel en hy my Darem meegedeel geen Probleem hulle sal dit Regmaak nadat ek hom gesê het dat Bakkie Platinum Dekra het en Aircon wat moet Werk , Ek het nou dele uitgelaat hoe alles Presies verloop het maar dit sal bladsye in be**** neem , Hoop en Vertrou Iemand van Senior Bestuur doen moeite en S***el my en kry Presiese Weergawe wat alles Skeefgeloop het en hopelik Hopelose situasie kan Verbeter , Nico .
NT
Nico T's update06 Aug 2024, 21:04
Reviewer Update
Verstaan nie al die sterrietjies op Spelling nie ::
Moet lees in “Be**** Neem” En My “ S***el “ !!!!
NT
Nico T's update06 Aug 2024, 21:05
Reviewer Update
Simpel Affêre Spel weer verkeerd !!!
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply07 Aug 2024, 14:12
Official
Dear Nico,

Thank you for bringing this to our attention.

Our sincerest apologies for the negative experience you have had.

We are busy investigating the matter and will provide you with feedback as soon as possible.

Kind regards