KW
Karin W

1 reviews | Active since Dec 2021

02 Dec 2021, 14:20

Compliment

Ek wil net baie dankie sê vir Christian Botma by We buy Cars Silverlakes, jy was profesioneel, behulpsaam en vriendelik. Dankie vir jou geduld terwyl ek besluiteloos van kar na kar geloop en bekyk het en al my baie vrae beantwoord het. Jy sal aanbeveel word vir my vriende en familie.

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply02 Dec 2021, 17:41
Official
Baie dankie vir die mooi woorde.  Mag u net genot uit u voertuig put!