eV
eugene V
1 reviews | Active since Jul 2013
07 Oct 2023, 17:36
Christo was eerlikwaar on the ball vanaf the word go! Rêrig erg baie moeite gedoen met my en seker maak dinge gebeur vinnig
Christo was eerlikwaar on the ball vanaf the word go! Rêrig erg baie moeite gedoen met my en seker maak dinge gebeur vinnig. Mens kry sommer vinnige vertroue in hom. Ek dink hy is 'n groot aanwins vir We Buy Cars! Ek sal enige iemand aanbeveel na hom en julle tak. Dis so min dat mens nog ordentlike customer service kry. Well done Christo! ⭐⭐⭐⭐⭐
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Webuycars.co.za's replyOfficial
08 Oct 2023, 08:42Hello,
Dankie vir die wonderlike resensie.
Dankie vir die wonderlike resensie.
Webuycars.co.za's reply08 Oct 2023, 08:42
Official
Hello,
Dankie vir die wonderlike resensie.
Dankie vir die wonderlike resensie.
