FF
Freddie F

1 reviews | Active since Jun 2024

28 Jun 2024, 11:50

Chris du Preez van We buy cars Nelspruit

Chris du Preez van We buy cars Nelspruit. Dankie Chris vir jou help. Chris se diens is uitstekkend. Ons kom al die pad van Howick KZN om n kar te koop beter diens as ons plaaslike mark. Dankie vir jou geduld terwyl ons besluite moes neem. Chris is die man om na toe te gaan as enige iemand wil kar koop hy ken sy werk en vriendlik diens. Weereens dankie Chris.

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply28 Jun 2024, 11:56
Official
Hi,

Thank you for your lovely review!

Warm regards