FS
Franco S

1 reviews | Active since Apr 2026

04 Apr 2026, 13:48

Carel Meester by die...

Carel Meester by die Midstream tak: Was besonders in die versoek na ons voertuig hy het binne seconds ons gehelp met die regte aankoop , sy kommunikasie vermoë is uiters fantasies ons sal defnintief sy besonderhede op speed dial hou!

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply04 Apr 2026, 13:53
Official
Hi Franco, thank you for the positive review! ✨