rR
richardo R

1 reviews | Active since May 2013

05 Jan 2018, 15:05

BUY A CAR AND BUY PROBLEMS

Good day

I got a car from Silverlakes branch where one of the things was my spare wheel that there must be one, OK HAVE ONE BUT NOT FOR THIS CAR??????????????? R1200

CD PLAYER NOT WORKING (IT WAS SAID ALL IS WORKING) R14000 because its factory fitted???????

The car wouldn't start there when we had to leave, no dont worry its because the car was standing when it is charged it will work, sadly not the correct problem I had to replace the battery R1400 later the next day....

I was asking them for help regarding this, and sadly to say, no said the salesman the men on the top said they can't help me as we bought the car from a wholesaler??????????

So what to do now???????

The car wont pass roadworthy with that Tyre??????????????

0
Replies (5)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply05 Jan 2018, 15:10
Official

Hi Richardo,

Thank you for letting us know about the situation. Kindly find that I have sent your complaint through to our Head Of Sales, and will revert back as soon as I receive feedback.

Regards,

Anet de Kock

Social Media Coordinator

rR
richardo R's update08 Jan 2018, 08:06
Reviewer Update
Goeie Dag Het U dalk enige nuus ivm die voertuig en die situasie van die battery en wiel? Waar is al die dokumente van die kar, hulle het gese ek sal dit Vrydag he, en nogsteeds geen dokumente nie? Dan wil ek baie graag weet wat is die verskil tussen wholesale en retail, aangesien dit nie aan my verduidelik is nie? die dokument wat ek moes invul is eers na volle betaling aan my verskaf en glad nie met my bespreek nie? As ek geweet het daai kar het geen tiepe waarborg nie sou ek hom nie gekoop het nie, immers by ander kar plekke as mens n voertuig koop kry jy darem 'n battery wat werk ens. Julle sal regtig 'n manier moet kry om julle kliente attend te maak op watter voertuie is retail en watter is wholesale, en die verskil tussen die 2... Ek voel of daar vir my gejok is net sodat ek moet koop ek het gevra: 1. Spaarwiel en dit is gewys na n nuwe band en gese ek kan hom op sit op die glade band se plek(Dis nie die kar se band nie) supaquick naboomspruit 2. Brandstof verbruik is gese hardloop so +- 14km\l nee ek kry op 90 tot 100km\h 11km\l 3. daar is gese die radio werk Radio werk ja nou en dan maar die cd speler werk glad nie en die bluetooth ook nie? 4. Die kar se wheel alighnment was ongelooflik baie uit het dit ook by supaquick laat doen R275 5. Die battery wou daar al nie werk nie en daar is gese dis maar net omdat hy gestaan het, ok ek is n LEEK\DOM met voertuie en die man sal nie lieg nie ons ry toe ons 200km terug huis toe by petroport wou hy weer nie start nie, by kranskop dieselfde dat hy nie wil start nie. Ek het hom die volgende dag 07:30 by Midas Naboomspruit laat toets en hy was klaar, op, geskroef so ek het 'n nuwe een gekoop R1400 later. Ek persoonlik voel julle moet op elke voertuig groot n ding sit wat se retail of wholesale, en die sales mense moet mens dadelik inlig dat daar 2 ves****e is en die vers****e verduidelik aan die klient sodat die klient self kan besluit watter tiepe hy soek? Moenie wag tot die geld oorbetaal is en dan n papier gee en nie verduidelik waaroor dit gaan nie, ons wat nie in die bedryf werk nie, het nie 'n idee wat die verskil is nie, in teen deel het ek nie eers geweet daar is 2 soorte nie. Ek moet se ek het met n paar mense gepraat en hulle het my gese julle het hulle so mooi gehelp met voertuie en julle is op en wakker (3 mense in Naboomspruit) so ek het met 'n geruste hart kom koop by julle maar die mense het ook nie geweet van die wholesale en retail nie. Ek moet se en ek bedoel dit nie lelik nie maar ek is teleurgesteld in webuycars. ek hoop julle kan op n ooreenkomstige oplossing kom vir die saak. Baie dankie Richardo Roccon ********** 634
rR
richardo R's update08 Jan 2018, 12:16
Reviewer Update
Now I received a mail from the salesman to sign the invoice before the papers will be sent ???????
rR
richardo R's update08 Jan 2018, 12:19
Reviewer Update
I received a mail from Henry witch states that I knew about everything witch i did not at all.... ONLY AFTER PAYMENT I RECEIVED A PAPER REGARDING WHOLESALE!!!!!! PLEASE LOOK AT THE CAMERAS FOR THAT DAY IN JOHAN OFFICE????
rR
richardo R's update08 Jan 2018, 13:18
Reviewer Update
it looks like we come to an understanding,