CJ
Cobus J
1 reviews | Active since Jul 2020
20 Jul 2020, 09:06
Brandon de Pinto by Brackengate WeBuyCars
Brandon de Pinto Brackengate WeBuyCars
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)CJ
Cobus J's updateReviewer Update
20 Jul 2020, 10:16Ek het net vergeet om 'n review by te skryf. Brandon het 'n fantastiese diens gelewer. Ons is ver van mekaar af en daarom was kommunikasie baie belangrik. Brandon was in daardie tydperk op siekverlof en ten spyte daarvan het hy elke keer dadelik reageer, my op hoogte gehou en ook as kommunikasie tussen em my en die maatskappy gedien. Fantastiese diens gelewer aan 'n gelukkige klient.
CJ
Cobus J's update20 Jul 2020, 10:16
Reviewer Update
Ek het net vergeet om 'n review by te skryf. Brandon het 'n fantastiese diens gelewer. Ons is ver van mekaar af en daarom was kommunikasie baie belangrik. Brandon was in daardie tydperk op siekverlof en ten spyte daarvan het hy elke keer dadelik reageer, my op hoogte gehou en ook as kommunikasie tussen em my en die maatskappy gedien. Fantastiese diens gelewer aan 'n gelukkige klient.
Webuycars.co.za's replyOfficial
20 Jul 2020, 10:23Thank you for your kind words. We are pleased to hear that you enjoyed your experience with us.
Webuycars.co.za's reply20 Jul 2020, 10:23
Official
Thank you for your kind words. We are pleased to hear that you enjoyed your experience with us.
