PV
Pieter V

1 reviews | Active since Jul 2020

24 Jul 2020, 11:53

Brackenfeld webuycars

Baie dankie Brandon De Pinto van Brackenfeld vir die ongelooflike diens. Webuycars kan trots wees op die diens wat jy aan hul lewer . Dankie vir die terug bel opvolg van transaksies .Jy is n yster .

Dankie Pieter Visser Douglas, Noord-Kaap

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply12 Nov 2020, 10:57
Official
Thank you for your kind words. We are pleased to hear that you enjoyed your experience with us.