TL
Tinky L
1 reviews | Active since Oct 2022
24 Oct 2022, 11:47
Beloftes wat hul nie by hou nie
Op die 19de Sept 2022 het Quinton van we buy cars my Kar Kom haal waarop hy 2 keer my verseker het dat hul Sal reel dat my tracking device uitgehaal saal word dis vandag 24 Oct na hoeveel oproepe emails word daar absoluut niks gedoen nie hy antw nie eers my boodskappe nie ek Kan dit nie self reel nie het met Cartrack gepraat so ek betaal vir n tracking device wat ek nie eers het nie ek dink dis utters swak diens
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)