RF
Ronel F
1 reviews | Active since Jun 2022
08 Jun 2022, 12:24
Baie swak nasorg
#We buy cars My seun het by we buy cars Midstream ‘n Ford bakkie gekoop en nog nie twee weke daarna het sy hele steering unit gegaan! Nou ignoreer hulle hom! Nice diens nê? R 36000 verder!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)