DL
Daniel L

1 reviews | Active since Jan 2020

09 Feb 2023, 14:45

Baie goeie diens ontvang van Nathan Bosman

Baie goeie diens ontvang van Nathan Bosman . Met die ontvangs laat hy jou Baie gemaklik voel dit was my eerste keer wat ek n Kar gekoop het maar hy my rerig goed deur die proses gehelp .Top diens Nathan Bosman 🤝

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply09 Feb 2023, 14:53
Official
Hi Daniel,

Thanks for the kind review!