EE
Estelle E

1 reviews | Active since Jul 2025

16 Jul 2025, 16:56

Baie dankie vir Ruan Norman en Luke Williams vir die wonderlike diens en ook die toetsrit wat ons gedoen het

Baie dankie vir Ruan Norman en Luke Williams vir die wonderlike diens en ook die toetsrit wat ons gedoen het. Die nodige inligting wat verskaf is en ook die papierwerk wat flink afgehandel is, is ñ riem onder die hart. Baie dankie, sal graag julle aanbeveel vir ander.

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply17 Jul 2025, 09:25
Official
Hello 😊

Thank you for your great review! ⭐
We appreciate you taking the time to share your thoughts.