NA
Neil A

1 reviews | Active since Aug 2022

05 Aug 2022, 18:33

Awesome service

Baie dankie Marchand Goosen by WeBuyCars Nelspruit tak vir die puik diens. Ek is 'n baie gelukkige kliënt!

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply06 Aug 2022, 13:37
Official
Goeie Middag Neil

Baie dankie vir die opbouende en vriedelike woorde.

Mag julle miljoene veilige kilometers he met die voertuig.

Groete