HO
Herbie O
1 reviews | Active since Mar 2024
07 Mar 2024, 15:33
Armandt van julle Midstream tak het my gister 10minute na ek navraag gedoen het oor die Chevrolet Spark my ge****ak met vriendelikheid en ook uit sy pad gegaan om my te help om seker te maak dat die voertuig in die regte toestand is
Armandt van julle Midstream tak het my gister 10minute na ek navraag gedoen het oor die Chevrolet Spark my ge****ak met vriendelikheid en ook uit sy pad gegaan om my te help om seker te maak dat die voertuig in die regte toestand is.En dat hy nogsteeds aanbied om na n ander voertuig vir my te soek omrede die Chevrolet Spark toe nie als in plek was om te ry van Midstream tot in Bloemfontein. Armandt se die is regtig n 10/10 En dat ek ook kan sê dat Armandt n groot aanwins vir Webuycars sal wees met sy bereidwilligheid.Groete Herbie Oberholzer van Bloemfontein.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Webuycars.co.za's replyOfficial
08 Mar 2024, 08:33Hi Herbie
Dankie vir die wonderlike resensie!
Vriendelike groete
Dankie vir die wonderlike resensie!
Vriendelike groete
Webuycars.co.za's reply08 Mar 2024, 08:33
Official
Hi Herbie
Dankie vir die wonderlike resensie!
Vriendelike groete
Dankie vir die wonderlike resensie!
Vriendelike groete
