RS
Rentia S

1 reviews | Active since Jul 2010

07 Apr 2022, 09:16

Advertise that they dont deliver

Goeie dag

My seun het Donderdag 31 Maart 2022 ‘n Mazda CX3 by WE BUY CARS, JOHANNESBURG SOUTH, gekoop met die verstandhouding dat die kar ‘n Navigation card in het. Nerens het hulle die kar geadverteer sonder ‘n Navigation card. Nadat hy die ****rak geteken het en die kar gekry het, het sy Navigation system nie gewerk nie en het hy hulle dadelik gebel. Hulle het hom van bakboord na stuurboord gestuur en wag nou nog vir n antwoord. Hyt gesê nerens het hulle geadverteer dat hy self ‘n navigation card moet koop nie. Ek voel nie dis regverdig nie. Daar is 3 oplossings. Of hulle gee wat hulle geadverteer het, of hulle moet ‘n kar aan hom verkoop wat dit actually in het of hulle moet die prys van die Navigation card aan hom betaal.

0
Replies (0)