1 reviews | Active since Feb 2017

24 Feb 2017, 08:08

Adriaan van Heerden

<p>Wat 'n plisier om ons voertuig aan We buy cars te kon verkoop. Ek het 'n kwotasie vir ons voertuig aangevra en hulle het my binne 20 min 'n valuasie gegee met 'n prysberaming wat hulle ons aangebied het. Oor ons nie naby die warehouse is nie het Adriaan van Heerden an die pad van Pietersburg af gery om ons gekom ontmoet. Hy het die inspeksie vir ons motor gedoen en die koel was deur die kerk. Vanaf hy hier aangekom het was dit 'n halfuur en die geld was in my rekening. Baie dankie Adriaan dat jy op so 'n profesionele wyse ons voertuig gekoop het. Dankie We buy cars vir uitstekende diens. Ek beveel julle def vir enige iemand wat daaraan dink om hulle voertuig te verkoop aan.</p>

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply07 Mar 2017, 09:12
Official

Hi Dinemarie,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie! Ons is bly dat ons kon help!

Groete,

Die We Buy Cars Span