JD
Johan D

1 reviews | Active since Mar 2024

09 Mar 2024, 15:19

Adriaan Prinsloo van...

Adriaan Prinsloo van Midstream dankie vir die goeie diens hy was baie behulpsaam en geduldig maar hy het nie vir my 'n bow opgesit nie!🎀

0
Replies (1)
Webuycars.co.za
Webuycars.co.za's reply10 Mar 2024, 14:06
Official
Hi Johan

Dankie vir die wonderlike resensie!

Vriendelike groete