BG
Bok G

1 reviews | Active since Apr 2019

22 Apr 2019, 14:01

Very bad ball joints!

Ek het Oktober 2018 by Goldwagen Secunda onderdele,ball joints,control arm bushes,rod links ens gekoop. Dit by n werkswinkel laat instaleer. 3 maande later (Des 2018) kon ek voel voertuig (Mini Cooper S JCW) is baie los op pad. Ek het by TWT in Secunda gestop en gevra dat hulle wiel sporing moet doen. Hulle het aan my gese hulle kan nie omrede control arm ball joints in baie slegte toestand is en dit n gevaar is om voertuig so te ry! Ek het Goldwagen daarvan in kennis gestel en hulle het dit vervang en herb my weer R1800 arbeid en R260 wiel sporing gekos!Die ball joints sou gestuur word om te ondersoek en ek sou ver**** gekry het! Nooit gekry nie! Nou na weer 3 maande selfde probleem,voertuig los op pad en trek links! Ek het weer ****ak gemaak met Goldwagen Secunda en hulle se haal uit hulle sal omruil! Ek toe vanoggend by Supa Quick Secunda gestop en die werktuigkundige gevra om na voertuig te kyk en sien wat hy fout kry! Hy het deur hele voertuig gegaan en kon niks behalwe die control arm ball joints kry wat weer in slegte toestand is! Hy het self Goldwagen gebel en aan hulle verduidelik dat voertuig in baie goeie toestand is en dat ball joints probleem is en so ook n gevaar! Ek toe terug na hulle toe waar hulle weet aanbied om om te ruil! On aanvaarbaar vir my! Om weer R1800 arbeid plus R260 wiel sporing te betaal en my ongerief van op en af van Standerton na Secunda! En dat die selfde produk/part net weer 3 maande gaan hou en my,my vrou en ander mense se lewens in gevaar stel! Ek soek n antwoord van Goldwagen af hoe hulle probleem gaan polos! Mense moet versigtig wees met parte van Goldwagen af! Dit kan mens jou en ander se lewens kos!

0
Replies (0)