unhappy
<p>Hell len ek het die ***ste diens vandag by golfwagen in upington gekry hulle gee my verkerde parte dan gee ek dit trug dan het hulle nie dit of dat en gee my weer die ***ken verkerde goed ek nog nooit in vanderbijlpark sulke *** gehad nie. Hy gee my n kambelp pollie maar die gat is n 10 ml en se hy sal pas ek moet net n nuwe skroef in sit *** die skroef gaan in enjin en is n 8 ml. Ek was so de moer in wou die ou klap.</p> <p>okay right dan charge hul R1200 vir petrol filter, oilie filter x4 plugs tension pully, air filter en cambelt *** ek betaal nie eers dit in vereeniging nie en dan sit die ou op sy gat en stuur appy om als te kry en my skoonma moet 2ure daar staan vir die verkeerde parte heeltyd.</p> <p>toe sy haar geld terug soek toe wil die man wat heeltyd sit verkeerde bedrag terug gee. nee wat jul kan gerus by vereeniging tak en kroonstad kom leer puik dienste by hul.</p>
