DV
Dianne V

1 reviews | Active since Jul 2015

16 Jul 2015, 13:28

Yaclick Upgrade

Ek is baie ongelukkig oor die diens wat ek ontvang van Vox Telecoms Faerie Glen Tak. Ek het tans 'n Yahclick Data pakket by Vox Telecoms.

Ek wil graag my Yahclick opgradeer na 'n groter pakket. Dit is 'n eenvoudige opgradering van dieselfde produk. Ek sukkel al van middel Mei om die opgradering te doen. My account manager het my nooit terug gebel nie en toe bel ek die call centre toe. Die volgende persone van Vox Telecoms kon my in 'n maand en 'n half se tyd nie met 'n eenvoudige opgradering help nie:
Lerato
Gilbert Orsmond
Madeleine du Plessis
Danei Fyver
en laastens die bestuurder Pieter du Plessis.

Wie in Vox Telecoms sal vir my kan help met 'n eenvoudige Yahclick opgradering? Ek bestempel die diens as uiters swak!

0
Replies (1)
Vox Telecom
Vox Telecom's reply20 Jul 2015, 10:02
Official
Hello dianneviljoen,

Thank you for bringing this to our attention.
We will investigate the matter and revert back to you shortly.

Regards
Vox Telecom

Best regards,